Badborrel Balle (6 pak)

R158.00

SKU: N/A Category:

Description

Ontspan in ‘n heerlike bad propvol van nét die beste geure wat in die stoom jou hele badkamer gaan vul.. Ideaal vir seer spiere en ‘n wonderlike bron van Magnesium wat deur jou vel opgeneem word terwyl jy die dag wat verby is speels vaarwel soen… tussen Rose, Rooibos en Lemoen!

Additional information

Badborrel Balle 6 pak

Gemeng – vrouegeure, Verkoue, Gemeng-Kindergeure, Lietjie, Roos en Rooibos, Heuningbos, Fynbos en Winterblom, Rooibostee en Kaneel, Liefde en Laventel, Sitroengras en Suikerriet, Bamboes en Maroela, Lemoen en Vanielje, Avokado en Komkommer, Lelie en Lenteblom, Melk en Heuning, Turkish Delight, Aarbei

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Badborrel Balle (6 pak)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *