Description
Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van roos, rooibos en kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die druiwepit, klapper- en avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!
Reviews
There are no reviews yet.