Badsout

R88.00R225.00

SKU: N/A Category:

Description

Klein se badsout is ‘n heerlik bederf na ‘n lang dag of strawwe oefensessie en die fantastiese geure sal jou nie net laat ontspan nie maar sommer deur jou hele kamer trek. Propvol met net die beste in Magnesium, See- en Mineraalsoute.

 

Vars Gemaak

Omdat ons elke dag vars produkte maak neem prosessering vanaf bewys van betaling ontvang is, tot jou pakkie die fabriek verlaat 7-9 werksdae.

Additional information

Sizes

240g, 250g(meul), 350g, 500g (glas), 1200g

Geure

Lietjie, Roos en Rooibos, Heuningbos, Lelie en Lenteblom, Lemoen en Vanielje, Turkish Delight, Melk en Heuning, Liefde en Laventel, Rooibostee en Kaneel, Aarbei, Avokado en Komkommer, Sitroengras en Suikerriet, Bamboes en Maroela, Fynbos en Winterblom

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Badsout”

Your email address will not be published. Required fields are marked *