Handewas Skuim – 200ml

R120.00

SKU: N/A Category:

Description

‘n Heerlike SKUIM-was vir die hele gesin! Jy kom baie lank uit met hierdie bottel, die nuwe slanker verpakking pas ook lekker in jou handsak. Ons gewilde HandewasSkuim is beskikbaar in al ons fantastiese geure!

Additional information

Geure

Lietjie, Roos en Rooibos, Heuningbos, Fynbos en Winterblom, Rooibostee en Kaneel, Liefde en Laventel, Sitroengras en Suikerriet, Bamboes en Maroela, Lemoen en Vanielje, Lelie en Lenteblom, Avokado en Komkommer, Melk en Heuning, Turkish Delight, Aarbei

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Handewas Skuim – 200ml”

Your email address will not be published. Required fields are marked *