Hallo vrou, ek wil net vir jou baie dankie sê hierdie is vir my ñ wonder-poeier. Ek en pappa-beer het dit mos begin gebruik en na maande se gesukkel het ons altwee se mae wonderbaarlik begin normaal gaan na net 2 keer se gebruik. 😂😂Daai 2 keer kon ons voel dit maak *alles* skoon en het baklei vir ñ plekkie op die troon.😂😂 Ons het toe nie weer van dit gedrink tydens ons verlof Kaap toe nie. Ons het toe ons terugkom dit weer begin gebruik en jy sal nie glo nie, ons loop ons draai elke dag, ek voel nie meer so opgeblaas nie en ñ bonus my man het in 3 weke 6.3kg en ek 4.1kg verloor (moet bysê ons het alle stysel en suiker begin sny) maar ek glo die wat ons nou gereelde en gesonde magies het help baie daarmee.
Ek sal hierdie poeier adverteer en aanbeveel sover ek gaan want ek kan getuig dat na alles wat ek al probeer het vir my maag, hierdie een defnitief die trick doen.
Mooi dag vir jou💐💐
Santie Rouelle
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “IBS special 6 month supply” Cancel reply
Marissa Saayman –