Description
Hierdie produk is ‘n groot gunsteling onder veral mammas van woelige maats, seuns wat nie lief is vir room aansmeer nie en veral ook die sport liefhebbers onder ons. Dit wend sommer baie vinnig aan, is nie te dik op die vel nie en ons 100ml pas gerieflik in enige handsak, doeksak of sportsak.
Reviews
There are no reviews yet.