Rooibosredding – Badskuim

R70.00R112.00

SKU: N/A Category:

Description

Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van roos, rooibos en kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die drywepit, klapper- en avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!

Additional information

Sizes

100ml, 300ml

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rooibosredding – Badskuim”

Your email address will not be published. Required fields are marked *