SojaKerse

R155.00R285.00

SKU: N/A Category:

Description

Nie nét laat ons kerse enige vertrek fantasties ruik nie, maar ons top-kwaliteit Sojakerse kan as‘n vel-bederf gebruik word wanneer dit smelt. Ideaal vir handen voetmasserings of sommer oor jou hele lyf na ‘n warm kerslig-bad.

Vars Gemaak

Omdat ons elke dag vars produkte maak neem prosessering vanaf bewys van betaling ontvang is, tot jou pakkie die fabriek verlaat 7-9 werksdae.

Additional information

grootte

110g (blikkie), 370g (glaspot)

geure

Sandalwood & Bergamot, Sjampanje & roos, Seebries, Franse Vanilje, Lime, Basil & Mandarin

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “SojaKerse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *